Deel 2: Belangrike Verhoudinge
12 Augustus | Ruan Dale
Soos die meeste mense kan ons nie ons lewensverhaal vertel sonder om sekere sleutelpersone in ons lewens te noem nie. Dieselfde is waar van ons geloofslewe, êrens was iemand ‘n bestiering in ons lewens!