19 Augustus | Ruan Dale
In Jesus se bergprediking leer ons hoe ‘n dissipline van gebed en vrygewigheid ons vertroue in die Here kan groei. Hierdie twee dissiplines wys op ons twee kosbaarste besittings, tyd en geld.