Om iets vir die Here te doen voel gewoonlik of jy uit jou diepte is, of jy nie genoeg opgelei is nie, of jy nie bekwaam is nie. Dit voel of jy ge-“stretch” word. Dis juis die punt, die Here wil ons almal stretch deur êrens te dien. Kom ons kyk na hoe ons geloof kan groei wanneer ons ander dien.