Deel 5 van 5: Deurslaggewende omstandighede
2 September | Ruan Dale
Wanneer ons dink dat die Here iets AAN ons doen is dit maklik om ons geloof te verloor, maar wanneer ons aanvaar dat die Here besig is om iets BINNE ons te doen, dan is ons kandidate om Sy genade te ontvang wat ons krag gee om te volhard.