Niemand wil gemiddeld wees nie. Jy wil nie ‘n gemiddelde werker, man, vrou, wees nie. Ons almal wil bo Gemiddeld wees. Ons sit onsself nie in die gemiddelde kategorie nie. Jy wil nie besigheid doen met iemand wat Gemiddeld is nie… Maar gemiddeld is ‘n goeie aanduiding van wat waar is van die meeste van ons.

Bo Gemiddeld

Nou vs later

Doen wat jy weet