BeginPunt

Deel 1 van 3: Geloof

Geloof

24 Junie | Ruan Dale

As die boodskap van die kerk vir almal is, dan mag ons kerk kultuur niemand uitsluit nie. Ons is almal sondaars. God se doel met die kerk was nooit om ‘n subkultuur te skep wat ander uitsluit nie. “Jammer jy praat nie soos ons nie, jy’s nie gedoop nie.” Die Goeie nuus is vir almal. Hoekom skep ons ‘n kultuur wat mense wegstoot terwyl die goeie nuus almal in nooi? As die boodskap van die kerk vir almal is,dan mag ons kerk kultuur niemand uitsluit nie. Hoekom skep ons ‘n kultuur wat mense wegstoot terwyl die goeie nuus almal in nooi?