BeginPunt Deel 2 van 3: Volg Volg 1 Julie | Ruan Dale Bespreek In Deel 2 gaan ons na ‘n verhaal kyk van iemand wat genooi is om Jesus te volg. Weggesteek in hierdie verhaal vind ons die verskillende stadiums in ons almal se lewens wat besig is om te volg.