BeginPunt

Deel 3 van 3: Gaan

Gaan

1 Julie | Ruan Dale

Ons mag nie ‘n kerk wees wat net die regte goed glo en ons mooi gedra nie. Want dan vind ons onsself op die selfde plek as die fariseërs. Ons mis die feit dat ons geroep is vir die wat God nie ken nie. Vir die wat honger is en siek is.