God het ons geskep om in verhouding te staan,  eerstens met Hom, en tweedens met ander rondom ons. 

Ons is beter saam!!

Kliek op “MY KLEINGROEP PLAN” om die PDF af te laai wat jou gaan help om jou kleingroep te begin.

‘n Goeie plan gaan jou help om gefokus en doelgerig te wees met jou groep. 

Volgende Opleidingsaand
Sal Bevestig Word Vir Die 2de Kwartaal

COMING SOON!!!
Ons gaan binnekort die spasie gebruik om kort videos te plaas
wat jou gaan help om 'n wonderlike groep leier te word!!!

WAT MAAK VAN JOU ‘N WONDERLIKE GROEP LEIER

Selfs al is jy vir jare lank ‘n groepleier, het ons hulpbronne om jou te help om te groei. Daar is immers geen eindstreep vir leierskap ontwikkeling nie.

​Praktiese inligting oor hoe om te lei is belangrik, maar dit is nie genoeg om jou as leier te laat groei nie. Jy groei slegs as jy die inligting wat jy geleer het begin toepas. Dis hoekom ons die opleiding gefokus het rondom dinge wat jy moet weet en doen terwyl jy ‘n groep lei.