Dis een ding om die fisiese Griep van Kovid-19 te probeer vryspring, maar daar is ook ‘n ander tipe griep… Grot Griep! Terwyl ons in hierdie tyd van inperking opgehok word is dit ‘n gulde geleentheid om seker te maak dat alles is wel met ons hart..

Is Alles Wel Met Jou Hart? 

Dis nie net “nice” nie, dis “noodsaaklik’

Voor die son sak

Sekerheid te midde van onsekere tye