Here waar is U?

Wat doen jy as die Here vêr voel? As die Here nie wil saamwerk nie? As dit voel of die Here laat is?

Hy voel vêr 

Hy is te laat

Hy werk nie saam nie