Hoe werk dit?

Die geheim van ‘n goeie kleingroep is dat almal voorbereid kom na die kleingroep

SKEDULEER & Stuur

Sondag

Stuur die besprekingsvrae en die mp3 na jou kleingroep. Hoe? Gaan na die spesifieke week se webblad, copy die url en WhatsApp dit vir jou kleingroep lede. 

KYK of Luister

Sondag – Woensdag

Almal berei voor, nie net die kleingroep leier nie. Luister na die inhoud en beantwoord die besprekings vrae voordat julle bymekaar kom

Mp3 is vanaf Sondae 18:00 op die webtuiste beskikbaar. (of Collage Gemeenskapskerk se Facebook & Youtube blad)

Ontmoet & BESPREEK

WoensdagAand / DonderdagAand

Ontmoet en bespreek die vrae. Onthou om saam te bid!