Hoe werk dit?
Stap 1 – Doen ‘n assessering van 40 vrae om vas te stel wat jou temperament is. As jy jou assessering voltooi het kan jy jou resultate print deur Ctrl+P in te hou.
STAP 2 – Vanaf die resultate, kliek op die link om terug te kom na hierdie bladsy toe om die pdf te download wat die 4 temperamente beter verduidelik. Jy wil veral jou spesifieke temperament bestudeer.
STAP 3 -Kyk die 4 boodskappe en bespreek die vrae.