Collage Groepe

Baie Christene voel deesdae dat dit nie noodwendig nodig is om aan ‘n kerk te behoort nie. As ek preke aanlyn kan kyk en aanbiddingsmusiek na kies en keur kan geniet, waarom sal ek dan aan ‘n kerk behoort? Om hierdie perspektief aan te neem is geweldig gevaarlik omdat Christenskap in essensie gebore is in ‘n kerk. Jesus het sy bediening in die midde van ‘n kerk, sy twaalf dissipels, begin. Hierdie aksie was ‘n uitbeelding van hoe Hy graag wou hê ons kerk moet leer ken en verstaan. Jesus en sy dissipels het kerk geleef vir ‘n volle drie jaar

Om deel van ‘n kerk te wees – is nodig

Kerkwees Is Saamwees

Jy Is Gered Met ‘n Rede!

Watter Goeie Werke Is Vir Jou Voorberei?