Collage Kleingroep Registrasie
Ons glo die lewe is BETER saam met ANDER.
Prediker 4:9-10 sê “Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.”
Ons vertrou dat jy jou groep sal vind waar jy geestelik kan groei in jou verhouding met Jesus.
Vul asb soveel moontlik inligting in sodat ons jou in die bes moontlike groep kan plaas.