Laaste Lewenslesse

Deel 4 van 6: Rus en Vrede

Rus en Vrede

Ernrich Basson

Wat doen ek en jy wanneer dit moeilik gaan?  Jesus help ons om te verstaan wat ons moet doen wanneer ons deur moeilike tye gaan.