Laaste Lewenslesse

Deel 5 van 6: Om Soos Jesus Te Wees

Om Soos Jesus Te Wees

Ruan Dale

Karakter is om die wil om die regte ding te doen, God se definisie van die regte ding, afgesien van wat dit jou kos.
Niemand is teen die feit dat ons karakter moet hê nie, maar die probleem is ons wil hê dat almal rondom ons karakter moet hê, maar ons is self nie bereid om die prys te betaal om self karakter te hê nie.


Hierdie week gesels ons oor hoe om soos Jesus te wees