Collage Groepe

Kyk die inleiding van die reeks

Stop


Om te val vir ‘n versoeking is nie so seer n gebrek aan dissipline nie, maar eerder ‘n perspektief en vertroue probleem. Party Christene is nie beter as jy met versoeking nie, hulle het net geleer dat die Here is betroubaar. Hulle het geleer dat as jy nou nee sê, sal die Here vir jou iets beter gee. Hoe beter jou verhouding en vertroue in die Here word, hoe swakker is die houvas van versoeking

Voorsiening

misbruik

kortpad