Collage Groepe

Inleiding: Wanneer Worsteling Seën Bring

Ons lei die kleingroepreeks in wat handel oor daardie “Jabbok-oomblikke” in ons lewens – die plekke waar ons van ons selfstandigheid, ons trots, ons verlede gestroop word – en die lewende God ontmoet. In worsteling is daar wonde … Maar daar is ook seën.