Skip to content
Collage Groepe
My Lewe in Christus: Sessie 3 – Bemagtiging
Volgens Jesus is die uitvloeisel van ‘n groeiende verhouding met Hom ‘n oorvloedige opwindende lewe wat van binne kom. Hy verduidelik dat die Heilige Gees die bron van hierdie lewe is.
Notas