Elke mens word van tyd-tot-tyd gekonfronteer met reuse-probleme. Dit intimideer jou, verkleineer jou en verlam jou dalk met vrees. Hierdie geloofsreeks gaan jou toerus om jou reuse-probleme te oorkom, net soos Dawid, sy reus, Goliat verslaan het. Deel 1 Waar Die Geveg Begin Deel 2 Om Ons Reuse Te Verslaan Is Aksie Nodig Deel 3 Die Reus Van Hoogmoed Deel 4 Die Reus Van Skynheiligheid